Collection: Afrikaans Vinielplakkers
'n Wye reeks van Christelike plakkers in Afrikaans; van delikate blomme tot asemrowende bergtonele, gefolieërde ontwerpe of nuwerwetse holografiese afwerkings; kies jou gunsteling Bybel vers in 'n pragtige ontwerpte vinielplakker. Plak dit op jou waterbottel, skootrekenaar, selfoon; of kies die opsie vir joernale en Bybel dagboeke. Wat ookal jou doel is, jy kan die Here loof in jou taal!