{"title":"Afrikaans Vinielplakkers","description":"\u003cp class=\"MsoNormal\" style=\"mso-margin-top-alt: auto; mso-margin-bottom-alt: auto; line-height: normal;\"\u003e'n Wye reeks van Christelike plakkers in Afrikaans; van delikate blomme tot asemrowende bergtonele, gefolieërde ontwerpe of nuwerwetse holografiese afwerkings; kies jou gunsteling Bybel vers in 'n pragtige ontwerpte vinielplakker. Plak dit op jou waterbottel, skootrekenaar, selfoon; of kies die opsie vir joernale en Bybel dagboeke. Wat ookal jou doel is, jy kan die Here loof in jou taal!\u003c\/p\u003e","products":[],"url":"https:\/\/margecreates.com\/collections\/afrikaans-vinielplakkers.oembed","provider":"Marge Creates","version":"1.0","type":"link"}